Woord van die week # 19 : kwinkslag

WENNER: Cecilia Willer (Gr. 4vdV)

Definisie: ‘n Slim, snaakse, meestal vinnige antwoord of opmerking.

Sin: Jan het altyd ‘n kwinkslag gereed op wat mens ookal sê.

 

Leave a Reply